Die agterhuis - Anne Frank Die agterhuis - Anne Frank
Die agterhuis - Anne Frank Die agterhuis - Anne Frank

Die agterhuis - Anne Frank

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
649831278

2008 sagteband met 350 bladsye in goeie toestand.

Die tragiese lewensverhaal van die Joodse meisie Anne Frank en die dagboek wat sy tussen Junie 1942 en Augustus 1944 bygehou het, is wereldwyd bekend. Op 12 Junie 1942, haar dertiende verjaardag, kry Anne 'n geruite dagboek met 'n slotjie present 'n geskenk wat sy self uitgesoek het en wat met verloop van tyd 'n sentrale rol as klankbord en vertroueling in haar lewe begin vervul. Wanneer die vervolging van Jode ook in Nederland te erg raak, soek die Frankgesin saam met ander 'n Joodse gesin skuiling in kamers agter die kantore van die onderneming waar Otto Frank gewerk het. In haar dagboek skryf Anne wat die gesin ervaar, lewer sy kommentaar oor die dikwels gespanne verhoudings tussen die lede van die twee gesinne in die beknopte omstandighede en doen sy ook verslag oor die gewaarwordinge en gevoelens van 'n jong meisie in uiters moeilike omstandighede. Die dagboekinskrywings word in Augustus 1944 gestaak toe die onderduikers aan die Nazi's verraai is en almal na Duitse konsentrasiekampe gestuur is. Otto Frank het die konsentrasiekamp oorleef, Anne se dagboek weer opgespoor en dit laat publiseer. Sedertdien is dit uit Nederlands in vele tale vertaal. Lina Spies is met die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se prys vir vertaalde werk bekroon vir haar uitmuntende omskakeling van die Nederlandse bronteks na suiwer, sprankelende Afrikaans.

Add to cart

Recently viewed

See more
Stainless Steel Cookie Cutter Durable, Food-Safe, - Baking Fondant Sandwich & Craft - Truck
New
R39.00
The hard life by Flann O`Brien
Secondhand
R60.00
49% OFF
God`s Promises Rock (Your World) - SOFT COVER
Secondhand
R44.00 R85.95
63% OFF
Waterproof UV Resistant Heavy Duty Clear Plastic Tarpaulin
New
R259.00 R700.00

Similar products

Die arkvaarders Anne Provoost
New
R100.00
Een goue dag deur Anne Wardeck
Secondhand
R25.00
45% OFF
Madagaskar Stories - Anne De Ville
Secondhand
R390.00 R710.00
Die Illusie by Frank Peretti
Secondhand
R55.00