Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Super C By Susan Coetzer
Susan Coetzer was 'n swaarmoedige Sannie eerder as Susan Super C. Christus met sy wyse rigtingwysers het haar begeester om haar moue op te rol en geestelike transformasiewerk in haar lewe te doen.
Hierdie proaktiewe werk het 'n paar mooi dinge gebring soos vryheid, vrede en wysheid. Susan nooi jou om saam met haar op 'n reis te gaan. Mag hierdie reis jou aanspoor om nooit moed te verloor nie, maar aan te hou stap totdat jy ook 'n energieke, veerkragtige en borrelende mens in Christus is.