Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is n superheld. Die nag toe hy gebore is, het n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir n kompetisie in te skryf ... en hulle kom van aangesig tot aangesig met n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red voor dit te laat is?
Pages
56