Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met Superfiks word die grondslag vir u kind se opvoeding deeglik gelĂȘ deur middel van oefening in die sleutelvaardighede van Afrikaanse taal. Superfiks het uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer en die material sal hul aandag boei en die leerproses verryk.