Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1988 hardeband - geen stofomslag -164 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies, bladsye is liggies vergeel en daar is een of twee klein merkies in die boek, die teks is skoon en die bindig goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie