Susanna die geliefde - Margaret Bakkes

Susanna die geliefde - Margaret Bakkes

1 available / secondhand
R115.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644237945

Sagteband in goeie toestand. Susanna Smit, suster van die Voortrekkerleier Gert Maritz, het op vroee leeftyd 'n gedwonge huwelik met die veel ouer eerwaarde Erasmus Smit aangegaan. Altyd daarna bly die gemis na haar jeugvriend Willem van Staden die verpersoonliking van wat kon gewees het. 'n Historiese roman wat boei en ontroer. Margaret Bakkes, wat in 2011 haar tagtigste verjaarsdag gevier het, is bekend vir haar tydskrifverhale, kortverhale en liefdesromans. Haar kortverhaalbundel Wat die middag verwoes (1977) was vir etlike jare 'n voorgeskrewe werk in skole, vyf van haar romans is oor die radio voorgelees en in 1999 word Susanna die geliefde vir die verhoog verwerk met Joanie Combrink, Susanne Beyers en Johann Nel in die hoofrolle.

Add to cart

Recently viewed

Vintage Hand Painted Ceramic Lions Head Wall Plaque
R250.00
Johnny Cash - The Greatest Hits Collection (Vinyl)
R509.00
15% OFF
Yamaha FGX800C Dreadnought Cutaway Acoustic-electric Guitar - Black
R8,525.00 R9,995.00
68% OFF
Bathroom supplies bathroom towel rack
R140.00 R435.00

Similar products

Die reise van Olga Dolsjikowa - Margaret Bakkes
R35.00
Wat op die middag verwoes / Margaret Bakkes
R50.00
Die Margaret Bakkes Tweeluik (Margaret Bakkes )
R86.50
Die hart van Meeubaai deur Margaret Bakkes
R25.00