Suster Lilian se babasorgboek (Afrikaans) deur Sister Lilian Leistner
Suster Lilian se babasorgboek (Afrikaans) deur Sister Lilian Leistner

Suster Lilian se babasorgboek (Afrikaans) deur Sister Lilian Leistner

Secondhand
1 available
R80.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
612652308

Paperback in excellent condition published by Human& Rousseau 2004

Suster Lilian is 'n alombekende en -beminde babasorgkenner. In die uitgawe van haar Babasorgboek spreek sy die belangrikste kwessies aan wat ouers van pasgebore babas tot driejarige kleuters raak. Die titel word ingelei met 'n deurskouende blik op die baba se eerste 12 maande, wat sal verseker dat die ma met die nodige selfvertroue haar baba leer ken. Ouers word gewys op die fisieke en emosionele kenmerke van hul babas, sodat hulle hul werklik intiem sal leer ken. Suster Lilian help hulle om meer staat te maak op hul natuurlike instinkte en gesonde verstand terwyl hulle die nuweling grootmaak. Algemene ouerskapskwessies word in die onderskeie afdelings beskou. Suster Lilian se benadering is om tradisionele en natuurlike genesing (veral homeopatie) te integreer waar daar kommer oor die gesondheid is (koliek, kindersiektes, eetprobleme, slaapversteurings, noem maar op). Sy bewapen ouers met die nodige insig om self aktief betrokke te raak by hul babas se gesondheid. Suster Lilian se boek is verseker van 'n plek op die rak van elke ouer wat werklik die beste moontlike ouer vir sy kind wil wees.

More from this seller

View all
Nature`s Gifts by Wilmot James
R60
Singing My Him Song by Malachy McCourt
R50
R30 shipping
The Ministry of Utmost Happiness by Arundhati Roy
R100
R30 shipping
Tikki of the Game Park by Z.D. Phiri FIRST EDITION SIGNED
R120
Add to cart

Similar products

Om Mekaar Beter te Verstaan (Afrikaans) | Paul Tournier
R45
The Cat Who Said Cheese (Lilian Jackson Braun)
R69
Kom ons wen saam deur Arnold Mol
R30
50% OFF
Afrikaans - Helena Van Schalkwyk
R90 R180