Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1981 hardeband met stofomslag 135 bladsye. Hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het merkies aan en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, die hardeband het enkele merkies en is effens geskaaf aan die bo en onderkant, het ook , klein wit stickertjie aan die rugkant onder, stempels voor en agter in boek, kyk asb op foto hoe dit voor in die boek lyk, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA