Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Free Postage Within SA for Orders Over R900!
Hardeband.
Eerste uitgawe, eerste druk, 1995.
Tafelberg.
262 bladsye.
Die klag is moord. 'n Geraamte van 'n kind is in Geelboskloof gevind. Die nadoodse ondersoek toon 'n gesplete verhemelte aan... Nog 'n treffer van Dalene Matthee, wat internasionaal roem verwerf het met haar Bos-boeke. Dié verhaal speel hom af in die bergwêreld van die Rôeveld met vier vroue in die hoofrol. 'n Onweerstaanbare storie oor 'n raaiselagtige moord en die raaisel van vrouwees.
Stofjas met plastiek oorgetrek, effens rakverweer, maar andersins baie goeie toestand.
Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order.
Africana / Afrikaans / South African Fiction / Suid-Afrikaanse Fiksie / Literature / Literatuur / Verhaal / Roman