Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Susters van Eva deur Dalene Matt Matthee ROMAN EERSTE DRUK
‘n Roman wat op ‘n verdeelde plaas afspeel waar vier vrouens se lewens verstrengel raak en die vonds van ’n vermoorde baba die kern van die drama is.
Tafelbeg Uitgewerst, eerste druk, 1995,262p.
Toestand: Hardeband, stofomslag, baie goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.) (as gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.