Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SCHOEMAN KAREL. DIE WERELD VAN DIE DIGTER. 'n Boek oor Sutherland en die Roggeveld ter ere van N. P. van Wyk Louw. Kaapstad: Human & Rousseau, 1986. Eerste Uitgawe. Streeksgeskiedenis met ook verwysing na die Boereoorlog in die omgewing. 224bls, s+w illus. en kaarte. 180x250mm Hoog. Amper ongeskonde in Amper ongeskonde stofomslag. Hardeband. (#0001292)
sutherland, roggeveld, streeksgeskiedenis, biografie, kaapland, nicolaas petrus van wyk, louw, afrikaans, kontreigeskiedenis, PLATTELAND, suid afrika, digters, boereoorlog,