Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SWA Hengel en Uitspan
Deur Gert van Zyl, Uitgegee 1988, eerste druk, kopie no 409, sagte band, buiteblad met 'n kol en buigmerk, hier en daar teks met highlighting, naam van vorige persoon, anders in goeie toestand, met fotos, 88 bls. redelik skaars boekie.