This auction has been won.
Leading
BukRos711225 1 × R35.00
12 Aug 09:48

Similar products

Swaard van die oomblik keur uit die sketse van C.M.van den Heever (EERSTE UITGAWE)
Sold

Swaard van die oomblik keur uit die sketse van C.M.van den Heever (EERSTE UITGAWE)

Secondhand 1 was available
R3.00 minimum increment
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: If not satisfied and returned

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
477622902

 

Swaard van die oomblik keur uit die sketse van C.M.van den Heever (EERSTE UITGAWE)
 
kortverhale: Oupa; Die Rivier; Na jare; Die Populiere; Ou Dokter, Reen in die Nag; Die Huweliksaansoek; Strikvraag; Dood van die Voortrekkervrou; Die Profeet,; Vader se Reis; Sebastiaan; Soos Pa; Eensaamheid; Die Vrek; Na die Suidkus.
 
Afrikaanse Pers - Boekhandel, 1954 (EERSTE UITGAWE, Resensieboek)
 
Toestand, stempel voor in boek van Uitgewer op skutblad, groen omslag van boek verkleur/verbleik? skutblaaie vergeel, maar boek se bindwerk en bladsye in baie goeie toestand.
 

Verpakking en Posgeld R60  (in S.A.) 

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en   R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy