This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25392

Similar products

R30 shipping
Swanesang, die einde van die kompanjiestyd aan die Kaap deur Karel Schoeman.
R265
R30 shipping
Geskiedenis van Drukwerk aan die Kaap by Eric Rosenthal
R200
Die Wynstreke van die Kaap
R40
R30 shipping
Die Bosmans Van Drakenstein 1705 - 1842- Karel Schoeman
R185

Swanesang - Die Einde Van Die Kompanjies Tyd Aan Die Kaap, 1771-1795 - Karel Schoeman

New
R350.00
Closed 3 Jun 24 12:36
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
615962840

2016 hardeband met stofjas en 599 bladsye splinternuut.

Die agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind. Swanesang dek die tydperk vanaf die dood van goewerneur Rijk Tulbagh tot en met die eerste Britse besetting van die Kaap in 1795. Sy opvolgers, J.A van Pletterberg, J.C. de Graaff, die waarnemende goewerneur Rhenius en die laaste goewerneur, J.A. Sluysken, en die onsekerheid wat die laaste deel van die VOC-tydperk gekenmerk het, word belig. Afgesien van die amptelike rolle wat verskeie VOC-amptenare gespeel het, word ook aandag aan hulle karaktereienskappe en persoonlike lewens gegee om sodoende lewe aan die geskiedkundige figure te gee. Schoeman slaag egter veral daarin om naas die amptenary ook ’n beeld te gee van die lewe van gewone mense in die breer Kaapse samelewing. Besonder boeiend is die bespreking van die reise van verskeie natuurkundiges, soos die Swede Thunberg en Sparrman, die Skotte Masson en Paterson, die Nederlander Robert Jacob Gordon en die Franse Sonnerat en Le Vaillant. Veral die flambojante Le Vaillant se boeke was baie populer en het bygedra om die Kaap en sy interessante fauna en flora wyd bekend te maak. In die laaste hoofstukke word aandag gegee aan die Franse Rewolusie en ander politieke veranderinge in Europa wat Nederland verswak en tot die Britse oorname van die Kaap gelei het.

More from this seller

View all
Sterrekunde Woordeboek / Dictionary of Astronomy - De Klerk
R85
Wild Gifts - Ian McCullum - An anthology of wilderness poems
R40
Liefde op die warm sand - Konsalik
R70
Dwars: Mymeringe Van `n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez
R75