Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Swanesang - Karel SCHOEMAN
Die einde van die Kompanjiestyd aan die Kaap, 1771-1795
Die agterste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir die Kaap gehad het en die laaste kwarteeu van sy bewind.
Voorplat
Wybrand Hendriks , Portret van Jacob Feitama (1726-1797) en sy vrou, Elisabeth de Haan (1735-1800) 1790. Mauritshuis, Den Haag
Kolonie aan die Kaap
8