Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Swart Kombuis deur Sheila Cussons digkuns
“Die swart kombuis word as ’n mylpaal in die Afrikaanse poësie bestempel en Sheila maak hierin baie gebruik van drome. Die titelvers was, soos sy dit stel: “’n soort nagmerrie wat sommer op ’n dag onverwags by my in versvorm opgekom het. Al wat ek moes doen, was maar net om te transkribeer.” “In 1974 Cussons sustained serious burns when a stove exploded in her kitchen leaving her severely injured and hospitalised for 2 years. She wrote of this experience in Die swart kombuis”.
Tafelberg Uitgewers, Eeerste uitgawe, 1978. 82p..
Toestand: Hardeband. Geen stofomslag baie goed, geringe slytasie Merke en naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog https://poggiobooks.wordpress.com/ vir die room van die oes van nuwe boeke.