Swart Kombuis deur Sheila Cussons
“Die swart kombuis word as ’n mylpaal in die Afrikaanse poësie bestempel en Sheila maak hierin baie gebruik van drome. Die titelvers was, soos sy dit stel: “’n soort nagmerrie wat sommer op ’n dag onverwags by my in versvorm opgekom het. Al wat ek moes doen, was maar net om te transkribeer.” Danie van Niekerk, afgetrede hoof van Tafelberg Uitgewers, beskou Die swart kombuis van Sheila Cussons as ’n hoogtepunt van die Afrikaanse letterkunde wat ’n groot bydrae gelewer het tot die geestelike literatuur van nie net Afrikaans nie, maar die hele Dietse taalgebied.”
“In 1974 Cussons sustained serious burns when a stove exploded in her kitchen leaving her severely injured and hospitalised for 2 years. She wrote of this experience in Die swart kombuis.
In 1983 Cussons returned to South Africa. Cussons' poetry works earned her awards such as the Hertzog prize, the WA Hofmeyr prize which she won twice and the Ingrid Jonker, Eugene Marais and CNA prizes. Cussons died on 25 November 2004 in Cape Town at age 82.”
Tafelberg Uitgewers, tweede uitgawe, 1980. 82p.Hardeband. Geen stofomslag.
Toestand, baie goed, vlekloos, behalwe vir geringe slytasie op rugkant op punte.
Verpakking en Posgeld R25 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com