This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Negentien Minute (Afrikaans, Paperback)
Secondhand
R89.00
Dwarsklap: Skakerings van Swart in die Nuwe Suid-Afrika [Afrikaans] | Piet Matipa
Secondhand
R75.00
Triomf (Afrikaans)
Secondhand
R90.00
Valiant Swart - Horisontaal (Audio CD) - Valiant Swart
Secondhand
R70.00
Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback) Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback)
Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback) Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback)
Sold

Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
LTGF-5659-G340
Bob Shop ID
453144268
Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



Kolisile, 'n jong Xhosa uit die Transkei, kyk na die sukkelende mielies op sy pa se lappie grond en besef dat die bestaansboerdery van sy bawu en die se bawu voor hom nie langer volhoubaar is nie. Hy besluit om stad toe te gaan waar hy geld kan verdien wat hy weer in hulle boerderytjie sal kan inploeg. Met die belofte dat hy sal terugkom en sy verlore broer Mfazwe, wat jare gelede in die stad weggeraak het, sal saambring, vertrek Kolisile vol moed en geesdrif - net om deur die harde werklikheid van die stad ontgogel, getemper en uiteindelik geknak te word.

Op die Johannesburgse myne beleef Kolisile die armoede en uitsigloosheid van plakkersdorpe, ervaar hy die rassisme en uitbuiting van die apartheidsbestel aan eie lyf, word hy vir die eerste keer met werklike haat vir die ander gekonfronteer en sien hy die aantrekkingskrag van misdaad, leuns en drankmisbruik as ontsnaproete uit die byna ondraaglike werklikheid vanuit sy broer Mfazwe se perspektief. Wanneer hy uiteindelik weer sy weg na die Transkei toe vind, is dit - soos wat sy pa gevrees en voorspel het - as 'n liggaamlik en geestelik gewonde mens.

Features

SummaryKolisile, 'n jong Xhosa uit die Transkei, kyk na die sukkelende mielies op sy pa se lappie grond en besef dat die bestaansboerdery van sy bawu en die se bawu voor hom nie langer volhoubaar is nie...
AuthorF.A. Venter
PublisherProtea Boekhuis
Release date20181029
Pages252
ISBN1-4853-0807-0
ISBN 13978-1-4853-0807-2
Swart Pelgrim (Afrikaans, Paperback) Picture 1

Recently viewed

See more
KOI POND 2 BAG FIBREGLASS SAND FILTER ULTRAZAP
New
R7,499.99
Bell & Howell 20mm f/2.5 COMATcine movie camera lens
Secondhand
R931.00
Free shipping
4% OFF
Everki Versa 2 Premium Travel Friendly Notebook Backpack up to 14.1-inch Macbook Pro 15 EKP127B
New
R2,600.00 R2,700.00
PANINI POCAHONTAS COLLECTABLE STICKERS #163
Secondhand
R5.00