Swart Swaan - Wilken Calitz

Swart Swaan - Wilken Calitz

Secondhand 1 available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652439059

Sagteband lyk soos nuut. Naam in ink voorin. 'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak - 'n ondier met 'n dodelike aptyt.

In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte  hok te bou en hom te versorg.

Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeer in die tuin begrawe het - daar waar die dier nou le. 'n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.

Hierdie boek is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.

Add to cart

Recently viewed

See more
1936 2 Shillings in EF+ below R600!!
Secondhand
R595.00 No bids
The Hajji and other Stories by Ahmed Essop
Secondhand
R60.00
Wilbur Smith - Rage - Hardcover
Secondhand
R95.00 No bids
Individual Album pages for sale x5 in a set
Secondhand
R130.00

Similar products

Praathuis - Hein Swart
Secondhand
R65.00
14% OFF
Swart, Jonita - Die Teken (Jonita Swart)
Secondhand
R85.00 R99.00
Swart Pelgrim
Secondhand
R100.00
Swart swaan -- Wilken Calitz
Secondhand
R58.00