'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak ¬タレᅢトᅢᆲ 'n ondier met 'n dodelike aptyt. In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte 'n blyplek te bou en hom te versorg.Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeer in die tuin begrawe het ¬タレᅢトᅢᆲ daar waar die dier nou le. 'n Trommel wat hom in staat sal stel om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.Wilken Calitz se Swart swaan is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.' ---Publisher's description.
Title: Swart Swaan
Author: Wilken Craill Calitz
Publisher: Umuzi
Year: 2020
Number of pages: 212
ISBN: 9781415210499
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever