R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak - 'n ondier met 'n dodelike aptyt.
In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir dié gedierte ? hok te bou en hom te versorg.
Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe het - daar waar die dier nou lê. 'n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.
Wilken Calitz se Swart Swaan is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.