Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Swartes en die Tweede Boerevryheidsoorlog 1899-1902 deur RF Odendaal. A5, sagteband, 110 bls.
Die boek behandel onder andere die Holkrans- en Derdepoortmoorde. Hy beskryf ook die 5 soorte konsentrasiekampe wat die Engelse gebruik het.