Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sweef en Ander Verhale saamgestel deur Marieta Nel en Adina Vermaak
Vyf-en-twintig skrywers, 30 stories deur jeugdige skrywers wat “jou sal laat dink, doen, ril en raai.”
Lapa Uitgewers, 6de druk 2012, 171p.5
Toestand: Baie goed, soos nuut
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.