| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Poppie Nonge\na, 'n swartvrou, word in Upington se lokasie by haar ouma groot. Xhosa ken sy swak – eintlik praat sy net Afrikaans. Weens 'n sameloop van omstandighede beland sy en haar mense op Lambertsbaai. Hier gaan sy skool, werk later by 'n visfabriek en trou met Stone Nongena, boorling van die Transkei. 'n Paar jaar na hul aankoms word die swartmense gesê om Lambertsbaai te verlaat en trek die gesin toe Kaap toe waar hulle in Jakkalsvlei, 'n woonbuurt van Nyanga, 'n sinkhuis bekom. Sy kry inslaapwerk en gaan net Sondae huistoe. Dis haar verhaal.