| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
Lyndall Loots
Swerfkind van die Matabele is die verhaal van Sara, die klein Voortrekkermeisie wat na bewering in 1836 deur die Matabele gevange geneem is tydens n aanval op n laer aan die wal van die Vaalrivier.
Die boek begin met haar jong dae as Boerkind, die oorsake van die Groot Trek, die vertrek van die Cilliers-geselskap en hul trek noordwaarts deur die Vrystaat. Die tweede gedeelte handel oor die geskiedenis van die Matabelevolk en die opkoms van die Moselikatse.
Na die botsing aan die Vaalrivier en haar ontvoering, woon Sara onder die Matabele en na die Boere-aanvalle in 1837 maak sy die vlug na Zimbabwe mee.
Op pad vind sy die vierjarige Lobengula en sorg sy vir die toekomstige koning van die stam. Na hulle n tuiste in Zimbabwe gevind het, word sy en haar pleegkind verplig om weer eens te vlug, die keer van die toorn van die koning en sy hoofvrou en vind n heenkome by die Makalanga hoëpiresters in die Matopos totdat Lobengula uiteindelike na sy stam terugkeer en Sara se taak dan afgehandel is.
PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions
Please read the conditions before bidding.
REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.
NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend to complete the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidders.





