Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi)
Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi) Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi)
Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi)
+2

Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (M. I. P. Mokitimi)

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644465459

View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock

Swerfsange - Liedere van Basotho-mynwerke (Paperback)

M. I. P. Mokitimi

Die tradisie van die pryslied het in die afgelope paar jaar wyd bekend geraak. Hierdie bundle bevat 'n versameling liedere in hierdie genre, maar dis eiesoortig in die sin dat dit spesifiek deur Basotho-trekarbeiders geskep is en deur hulle uitgevoer word. Dit gee die leser 'n wye blik op die verskeurde wereld van hierdie swerwer-sangers. Aan die een kant is daar die ervarings van hul landelike wereld van herkoms. Daar is liriese beskrywings van die natuur en die vanselfsprekende intergrasie tussen die mens, die tasbare leefwereld en die magiese sfeer. Wanneer die sanger uit nood besluit om sy brood om die myne to gaan verdien, lei dit tot 'n ontwortelde swerwerbestaan gekenmerk deur vervreemding en identiteitsverlies. Die werker-sanger is iemand wat tussen twee werelde leef en nie werklik aan een van die twee behoort nie. Die sekerste van die twee, maar ook die ontredderendste, is die van die mynwerker. Hier word hy in werklikheid gereduseer tot 'n implement of 'n stuk gereedskap: "Ek is die kruiptrekker van die myn, manne"; en "My identiteit het aan my skopgraaf vasgegroei." Die nuwe realiteit is die van die ontsetting van mynongelukke, die verbrokkeling van die huislike sfeer, die verlies van 'n geliefde weens ontrou.

PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION


Conditions

Please read the conditions before bidding.

REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.

NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend to complete the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidders.

Add to cart

Recently viewed

Mini Metal Desktop Tripod Mount with UNC1/4 screw interface, Max Load: 0.6kg
R292.58
1Pc Transparent For iPhone 16 Plus South African Map And Flag Pattern Phone Case
R137.00 No bids

Similar products

Die Evangelie van Johannes - Groenewald, E. P.
R180.00
Lewenskets van M.H.S. Jordaan
R800.00
KEUR UIT DIE GEDIGTE VAN TOTIUS DEUR C.M.VAN DEN HEEVER
R200.00
CONTEMPORARY LEADERS OF AFRICA BY A.P.J. VAN RENSBURG
R69.00