| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband
Buiteblad is effens beskadig maar al die binneblaaie is in 'n goeie toestand.
"Jy sal sien. Dié perd hy swiep oor die grond. Jy sal nog kom sê ek is reg, Dawid. Maar jy moet oppas. Ek dink dié perd hy is vol streke. Jy moet hom sommer van die begin vasvat en vir hom wys wie is die baas."
En so begin die riller-avontuur van Dawid en Swiep.