This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

n Mondvol Lekker - Peter Veldsman
R265.00
4 Lekker vinnig Kookboeke
R270.00
29% OFF
Keurresepte van die Vrystaatse Vroue-Landbou-Unie 1971 Afrikaans cooking - rare
R490.00 R690.00
AGTER DIE LEKKER AAN Resepte - Dine van Zyl
R75.00
Swiets - Lekkers Van Toeka (Afrikaans, Paperback)
Sold

Swiets - Lekkers Van Toeka (Afrikaans, Paperback)

10 were available / new
R186.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BKKG-3257-G6A0
Bob Shop ID
452874967
Swiets - Lekkers Van Toeka (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 21 - 26 working days



Daar is tans 'n groot herlewing in tuisgemaakte en handgemaakte produkte. Mense beweeg weg van "fabrieksgoed" en keer terug na die smake en geure van hul kinderdae. Hierdie boek is 'n ontdekkingsreis na die wereld van toeka se lekkergoed - onder die resepte is vele ou gunstelinge asook party wat herontdek is of geskep is deur 'n kombinasie van retro-geure. Waar moontlik is die gees van die oorspronklike lekkergoed behou, maar daar is ook 'n paar nuwe interpretasies vir die moderne kok. Dit is wat die boek bied: Noodsaaklike inligting oor toerusting, benodigdhede en tegnieke; Hope wenke en praktiese raad; Meer as 50 flatervrye resepte vir toffies, tameletjie, fudge, gevulde sjokolade, truffels, malvalekkers, nouga, suigstokkies, jellielekkers en veel meer; Idees vir versiering, en verpakkingsvoorstelle. Hier is genoeg besonderhede om 'n beginner aan die kook te kry en heelwat nuwe idees om gesoute lekkergoedmakers te inspireer. Die manjifieke foto's van die verskillende lekkergoed sal jou vir seker laat kwyl en aanspoor om die suiker aan die kook te kry. Of jy hierdie soete verleiding vir vriende en familie maak of om by handwerk- en plaasmarkte te verkoop, hierdie boek sal jou help om sukses te smaak. Almal verdien mos nou en dan 'n soetigheidjie.

Features

Summary'n Ontdekkingsreis na die wereld van toeka se lekkergoed - onder die resepte is vele ou gunstelinge.
AuthorSimone Balman
PublisherMetz Press
Release date20150611
Pages128
ISBN1-928201-46-6
ISBN 13978-1-928201-46-5

Recently viewed

See more
BOTSWANA 1989 "CHRISTMAS ORCHIDS" SET OF 4 UMM. SG 682-5 CAT 8 POUNDS.
R50.00
ANTHONY, Evelyn - The Grave of Truth - (Excellent 1st Edition Hardcover in Wrapper)
R28.00
67% OFF
Spoon
R88.00 R265.00
Lenovo M93P + MS Office 2021
R1,350.00 No bids