Swyg, vermy of vlug?/Charles K Robertson Swyg, vermy of vlug?/Charles K Robertson
Swyg, vermy of vlug?/Charles K Robertson Swyg, vermy of vlug?/Charles K Robertson

Swyg, vermy of vlug?/Charles K Robertson

1 available / secondhand
R10.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642327444




Wat het van die Christenleiers en gelowiges van die Vroeë Kerk geword 'n paar jaar na die dood en hemelvaart van Jesus tot en met die beleg en inval van Jerusalem in 70 nC?


In "Swyg, vermy of vlug?" wys die skrywer op ontstellende wyse hoe die disintegrasie van Jerusalem 'n paar jaar voor 66 nC begin het, totdat dit op die totale verwoesting van Jerusalem uitgeloop het. Opvallend is egter dat daar in daardie tyd geen verwysing is na die Christenleiers en gelowiges nie. Hulle skitter in hulle afwesigheid.


Tydens talle krisistye in die geskiedenis het gelowiges dieselfde tragiese pad gevolg as dié wat gelowiges van die Vroeë Kerk waarskynlik gevolg het, naamlik om óf te ontvlug, ófte swyg, óf so met wêreldse dinge verstrengel te raak dat hulle nie die sout en die lig was nie.


Daar is min Afrikalande wat na die verkryging van hulle demokrasie of onafhanklikheid, nie spoedig in die een of ander vorm van anargie verval het nie. Uitsprake en aksies deur politieke leiers en andere wys daarop dat Suid-Afrika, soos Zimbabwe, mettertyd dieselfde tragiese pad kan volg.


Die skrywer neem die analogie van Bybelse leiers en hulle optrede en wys hoe die kerk in Suid-Afrika die enigste werkbare alternatief kan bied om die naderende verval te stuit. Maar daarvoor moet vergifnis, restitusie en versoening as dringende sake op die agenda van die kerk en elke gelowige geplaas word.


"Swyg, vermy of vlug?" vra vrae: Wie is die ware Christenleiers en gelowiges in Suid-Afrika aan die begin van die 21ste eeu? En waar is hulle? 

Paperback in good condition.




I prefer using recycled packaging materials as far as possible.

*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.

*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.

*I reserve the right to close auctions early.

Happy bidding!


Please check my other listings as I gladly combine items:

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01 

Add to cart

Recently viewed

See more
1pc USB Rechargeable Portable Water Pump Easy One-Touch Operation Automatic Dispensing for 11.36-18.
R397.50 No bids
ABBA - The Music Still Goes On (CD, Comp)
R198.00
Pair of speciman vases
R140.00 No bids
8 Issues of The English Digest (1963-1965)
R250.00

Similar products

54% OFF
Morning By Morning - Charles Spurgeon
R95.00 R205.00
The Hungry Spirit -- Charles Handy
R50.00
Vlug van die Duif - Rina Engelbrecht
R29.56
The Book of Enoch - CHARLES
R325.00