| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Emma van der Walt is die stigter van Brave to Love, 'n nie-winsgewende organisasie wat mensehandel en slawerny beveg in samewerking met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Herdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om de hel van mensehandel te oorleef.
Sagteband boek in uitstekende toestand.
Uitgewer : Luca
Taal : Afrikaans
Sagteband : 224 bladsye
Afmetings : 235 x 155 x 20 mm (L x W x D)
Toestand: Tweedehands