Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Format: DVD
Region Code: Region 2
Akteurs: Amalia Uys, Stiaan Smith
Ben is 'n werktuigkundige by 'n motorhandelaar in Johannesburg, en Linda 'n beeldskone, slim rooikop, wat mekaar een aand in 'n kroeg ontmoet. Ben herken haar dadelik en weet dat dit die baas se dogter is, maar sy weet nie wie hy is nie. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar. In 'n waansinnige en onsekere poging om sy identiteit te verdoesel, jok Ben vir Linda en vertel haar dat hy die hoofsanger van 'n musiekgroep is.
Ben en Linda se liefde blom onverwags en hy besluit dat hy sy woord gestand sal moet doen. Hy begin 'n groep saam met 'n paar medewerkers en skryf vir 'n kompetisie in. Dit blyk egter vinnig dat 'n musiekloopbaan nie in elke man se broek sit nie. En wat gaan gebeur as Linda uitvind dat hy vir haar gejok het?