| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sy Mooiste Woorde Marile Cloete Deborah is n inkennige boekmens, nogal "koud". Neil is 'n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig gald nie by hom nie. Vir altyd betower Heila Theron Natasha stamp haar motor en 'n ander motoris s'n, juis terwyl sy op pad is om vir n lening te gaan vra. En die bandbestuurder, wat sy orals raakloop, is net nie te betowerend. Pad deur haar hart Salome Schutte Seline sien Markus vir die eerste keer in tien jaar weer. Maar dis tog haar suster wat hy al die jare liefhet. Hoe weet Seline hy prober nie nou net haar suster wakker skud nie?