Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
vyfde druk 1967 haardeband met stofomslag 137 bladsye, die stofomslag het merkies aan en n klein skeurtjie aan die oorkant bo, hardeband is goed, klein merkies voor in die boek - lyk amper asof daar its voor in die boek was wat verwyder is - sien die foto onder ,bladsy 58 het n baie klein skeurtjie aan die onderkant - omtrent n vingernael lank, enkele vlekkies in boek, teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending