Sy Perd staan Gereed - HS Vermaas.

Sy Perd staan Gereed - HS Vermaas.

Secondhand 1 available
Indicative market price: R130.00
R4.00 minimum increment
R80.00
Shipping
Free shipping is available from naudeej for all orders above R2,500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R2,500.00 from naudeej
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648521959

Hardeband boek in baie goeie toestand. 

Stofomslag in goeie toestand. Geringe skade aan die rugkant gedeelte, met kleefband. 

1e uitg, vroee 1950's.    188 Bl'e. 


Dit is die aangrypende verhaal van Giel Snetlage, die onverskrokke perdetemmer, van Nita, sy nooientjie, wat intussen aan n ander gegee is, en van Pêrel, sy vurige Arabiese hings. Van die agtergrond van hierdie verhaal, so vol spanning en avontuur, sê die skrywer:

In die Witkoppe, waar die mense van ons kontrei altyd Nuwejaarsfeeste gevier het is die klofie. Teen die grou wand van die rots waaronder die perdetemmer volgens oorlewering vir die laaste keer met sy gesteelde bruid geskuil het, is die letters G.S. en N.S. uitgebeitel. Die oumense het vertel dat hy dit met sy bajonet gedoen het. Gedurende Nuwejaarsfeeste het verliefde paartjies ook hulle name daarop uitgekrap en met die loop van die jare het die rots die naam Minnaarsrots gekry.

Op n middag het n klomp van ons jong seuns n verslyte en verroeste hoefyster in die kloof opgetel. Ek het die hoefyster in my hande geneem, na die rots gekyk, en gewonderSou ek ooit eendag die aangrypende saga van die perdetemmer se vlug met sy beminde aan die vergetelheid kan ontruk deur dit te boek te stel?

Verlede jaar het ek n vlugtige besoek aan die ou feesplek met sy wonderlike natuurskoon gebring. Twintig jaar het verloop sedert daardie dog toe ons die hoefyster opgetel het. Ek het ook na die minnaarsrots gaan kykDie Nuwejaarsfeeste is vergoed verby; die rots met sy sondenlinge bekoring wat dit altyd vir oud en jonk ingehou het, is vergete en geen nuwe naam word nou meer daarop aangebring nieDie tyd het ryp geword

Add to cart
Bid history at 22 Jul 11:01
Leading
HanZwa3295(no ratings) 1 × R80.00
14 Jul 19:51

Recently viewed

See more
1pc Houndstooth Baseball Cap for Women Lightweight Fitted Sports Hat with Buckle Closure Dry Clea
New
R310.00 No bids
MXM Liquid Silicone Protective Camera Cut-Out Case for Samsung S23 Ultra - Black
New
R48.00
The Dogs of War
Secondhand
R29.00
My Herinnerings van ons Taalstryd - J. H. H. De Waal (hard cover with no dj)
Secondhand
R200.00

Similar products

Book - Towards the Tamarind Trees - Anthony Trew
Secondhand
R50.00
Through the Zulu Country - Its Battlefields and Its People - Bertram Mitford 1883
Secondhand
R600.00
The Small Clay Bull - signed copy
Secondhand
R300.00
PITKOS Uitsoekgedigte opgedra aan DANIE SMAL by geleentheid van sy 1000ste Voordragkonsert/raar-1928
Secondhand
R323.00