Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n puik toestand - Lyk nuut en ongelees - Het wel geskentboodskap binne >>> 416 Pg. - Published in 2007 by Lux Verbi. >>> Die skrywer se vrouedagboek spreek hedendaagse kwessies aan. Dit sal 'n vrou uit haar gemaksone ruk en bewus maak van die kompleksiteit van die lewe in die wereld vandag. Hoe maak jy jou kinders groot, hoe kan jy die slaggate systap. Lees dit alles in Hennie se vrouedagboek en put inspirasie daaruit.