Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
As kontreiverteller kan min mense by Dot Serfontein kers vashou. Haar smaaklike vertelstyl en sketse het van haar reeds dekades gelede 'n huishoudelike naam gemaak in menige Afrikaanse huise. Eers het haar populere sketse en kortverhale gereeld in die Sarie Marais verskyn en later in gebundelde vorm. In Systap onder die juk leer ken ons weer die Noord-Vrystaatse mense (haar mense) wat aan hierdie distrik sy unieke geskiedenis en karaktertrekke verleen het. Soos Dot dit stel is dit 'n distrik lankal reeds bewoon deur verantwoordelike, stoere mense wat hulle deur niemand laat voorse nie.
Paperback. Afrikaaans. Protea. 2011. Good Condition.