T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze
T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze
T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters  --  Willem D. Kotze
+2

T`Sats, Grootste Van Die Groot Jagters -- Willem D. Kotze

Secondhand 1 available
R58.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
652639995

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 
        Eerste uitgawe, Tafelberg, 1995, Sagteband - Roman - 126 pp.

Tsats is n jagter soos die Kalahari nog nooit gesien het nie. Hy het as optelkind by n boer langs die Nossobrivier grootgeword, maar op n dag het die roepstem van die vertel te sterk geword. Op soek na sy eie mense het hy deur n vuurdoop van honger en dors en gevaar gegaan om n groot jagter te word. Ook het hy die Kalahari soos die palm van sy hand leer ken.
Noudat hy die leier van sy mense is, word langs die vure vertel van sy bomenslike vermoens. Hy weet presies waar die vroue vir wortels en knolle moet gaan grawe, en waar die jagters die wildtroppe sal krv. Manalleen maak hy twee gevaarlike mensvreterleeus dood. Dit kan nie anders wees nie, glo sy mense: die geeste beskerm horn en vertel horn alles. Maar daar is een ding wat Tsats ontwyk. Sy vrou, Ntsi, het vir horn reeds drie dogters gegee, maar n opvolger het hy nie.
Terwyl hy n vrou gaan soek wat vir horn n seun kan gee, vermoor sy wraak-sugtige halfbroer, Tla!gai, vir Ntsi en die seun aan wie sy uiteindelik geboorte geskenk het. Later neem hy ook beheer oor van die stam en jaag hulle aan Nossob toe. Tsats word verteer deur wraakgedagtes.
In sy verwardheid soek hy na die voorvadergeeste in die lug, maar hulle antwoord nie. Die Here van wie oom Kolie vertel het, wil ook nie op die wolke verskyn nie. Dan vat by die pad terug Nossob toe om n antwoord by die witmense te gaan soek.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Car Hood Cover Backup Mirror for Suzuki Jimny 2012-2017(round Left)
New
R811.00
Waco - Downlight LED - 12W Retrofit 6500K Slim White 160mm
New
R251.00
Miniature Heavy Kettle Brass (Miniature, suitable for printer's tray)
Secondhand
R70.00
67% OFF
1pc Mixed Color 1 For Samsung Samsung Galaxy S23+ Phone Cases
New
R183.00 R549.00

Similar products

T'sats se kind - Willem D. Kotze
Secondhand
R80.00
T'sats van die Kalahari, Willem D. Kotzé
Secondhand
R55.00
T'sats van die Kalahari ~ Willem D Kotze
Secondhand
R39.00
Agter die elande aan - Willem D. Kotze
New
R98.00