Taal en Poesie van die Twede Afrikaanse Taalbeweging deur Dr E C Pienaar AFR
Secondhand
1 was available
R4.00
minimum increment
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Taal en Poësie van die Twede Afrikaanse Taalbeweging deur Dr. E C Pienaar AFRIKAANSE LETTERKUNDE AFRICANA
Sluit in ’n kort hersiening van die Eerste Taalbeweging; aanleiding tot die ontstaan van die Tweede Taal Beweging; Polemiek oor Afrikaans, Stigting van die Afrikaanse-Taalgenootskap, die Beweging in Kaapland; Stigting van die Afrikaanse-Taalvereniging; ; Stigting van die Akademie, offisiële erkenning van Afrikaans, Afrikaans in die Kerk en skool. Hoofstuk 2 handel oor die groei van die taal en Hoofstuk 3 bespreek die eerste digters in Afrikaans.
Nasionale Pers, Tweede vermeerde druk, 1920
Toestand: Hardeband, omslag het vlekke op, naam van vorige eienaar op skutblad maar verder netjies met slegs ouderdomsvergeling. Bindwerk aan onderdeel van boek begin veroudering toon.