R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
As n boom in n bos val, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog steeds n geluid? lui die reeds geykte gesegde. As ek nie n naam het nie, bestaan ek dan werklik? Wie is ek sonder die mense wat my definieer? As ek anders optree as wat verwag word is dit ek wat verkeerd is, of die verwagting?
Dis van die vrae wat Ilse van Staden sonder pretensie en met fyn aanvoeling vir karakter in Tafel Vir Twee ondersoek.
Kind of volwassene, oud of jonk, man of vrou Ilse van Staden loop n geloofwaardige entjie in elk van haar karakters se skoene en leer ken langs die pad die broosheid van menswees, maar ook die mistieke verwondering wat in die alledaagse opgesluit lê.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.