As 'n boom in 'n bos val, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog steeds 'n geluid?' lui die reeds geykte gesegde. As ek nie 'n naam het nie, bestaan ek dan werklik? Wie is ek sonder die mense wat my definieer? As ek anders optree as wat verwag word - is dit ek wat verkeerd is, of die verwagting?Dis van die vrae wat Ilse van Staden sonder pretensie en met fyn aanvoeling vir karakter in Tafel Vir Twee ondersoek.Kind of volwassene, oud of jonk, man of vrou - Ilse van Staden loop 'n geloofwaardige entjie in elk van haar karakters se skoene en leer ken langs die pad die broosheid van menswees, maar ook die mistieke verwondering wat in die alledaagse opgesluit le.

Title: Tafel vir twee
Author: Ilse Van Staden
Publisher: Protea Boekhuis
Year: 2009
Number of pages: 175
ISBN: 9781869193218
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever