Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Victoriaanse 'Baie Dankie' Nota Kaartjies
Hierdie kaartjies kom baie handig in wanneer jy byvoorbeeld jou eie besigheid het of 'n bemarker is van juwele, parfuum ens. Jou kliënte sal dit baie waardeer as jy vir hulle so 'n klein kaartjie by hul pakkie van aankope sit. Jy kan jou naam en telefoonnommer op die agterkant stempel vir verdere advertensie. Sodra ek ontvangs van jou aankope ontvang, stuur ek vir jou die leêr onmiddellik aan wat maklik gespaar kan word op jou rekenaar. Daar is 10 nota kaartjies op elke bladsy van 'n A4 grootte. Geniet!