| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In die lig van die maan en die stilte van die konserttuin het Dawid Minnaar na haar klavier-spel geluister. Hoewel hy haar nooit ontmoet het nie, was sy een van die groot liefdes van sy lewe. Maar daar was ook 'n ander liefde Talana se Ma. Hy het haar in die apteek waar sy gewerk het leer ken. En hierdie drie vorm die pragtige driehoek waarom diƩ verhaal geweef is. Dit is 'n ongewone soort verhaal wat interes-sant vertel word en wat gelees moet word omdat dit elke leser -diep sal raak.
Hardeband
Slytasie aan die stofomslag, verder in uitstekende kondisie.
Kondisie: 4