Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Talent is Nie Genoeg Nie
Condition: ; Very Good (VG)
Author: John Maxwell
Format: Paperback
ISBN: 978-1-4153-0134-0
Dit is alombekend dat talent alleen nie n waarborg vir sukses is nie. As dit die geval was, sou alle talentvolle mense suksesvol gewees het. Waarom is party talentvolle mense dan suksesvol en ander nie? John C.Maxwell werp lig op 13 kritieke keuses wat n mens moet maak om jou natuurlike talent optimaal te ontwikkel en n Talent+-persoon te word. Uit die boek blyk dit duidelik watter verskil die volgende keuses in n mens se lewe maak: Geloof, passie, inisiatief, fokus, voorbereiding, oefening, deursettingsvermoe, moed, leerbaarheid, integriteit, verhoudings, verantwoordelikheid en spanwerk. Talent is nie genoeg nie is die ontbrekende sleutel wat mense sal help om hul volle potensiaal te bereik deur hul talente optimaal te ontwikkel. Dit is n onmisbare hulpmiddel vir elke persoon wat sy of haar unieke gawes met oorgawe wil uitleef.