Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>> Helena Bester lê starend in die donker en luister na hoe haar ouma roggelend snork en onsamehangend mompel. Dit is die jare sewentig en saam met bittersoet popdeuntjies en Springbokradio-vervolgverhale skuif 'n donker wolk oor die land - ook oor die Besters se huis in Pretoria waar Helena soms met stinksalf die pyne uit haar ouma se lyf help vryf. 'n Tragikomedie wat jou dompel in 'n maalkolk van wanhoop en waansinnige humor.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.