Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Fantastiese historiese romanse wat so geskryf is dat jy jouself in dit inleef.
Hul liefde vir mekaar skrei teen God en mens.
Joshua Davel is Tamara se halfbroer, Groot Dawid se oudste. Maar Tamara wéét - hulle hoort saam so was dit van die skepping af bedoel. Al stry Joshua ook hoé daarteen. Al soek hulle vir haar man, tweede beste sal nooit goed genoeg wees nie.
Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek bly Tamara alleen op die plaas agter. Maar die vraag blt spook: Is Joshua Groot Dawid se bloedseun? Ma Saar weet van sy geboorte, maar sy mag nie praat nie...
Wat word van haar liefde as die oorlog die antwoord insluk? As Groot Dawid dit nie oorleef nie? En waar is Ma Saar?
ISBN: 9780799334937
Tweede uitgawe 2005
Sagteband
352 bladsye
Eerste bladsy het regsbo 'n aantekening in potlood en papier is verdun waar 'n plakker afgetrek is. Verder is die boek splinternuut.