Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rykie Roux
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Baie Goed
In Tango met 'n chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie. Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar - en dit terwyl sy net oë het vir hom?
En professor Tjaart Dekker? Wat voer hy in die mou met al sy bedekte insinuasies? Daarom wend sy haar tot die een ding wat sy kán doen - tango.