This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

In die Skaduwee van die Dood - R. D. McDonald
Secondhand
R315.00
DIE WAT WEN, `N GENERAAL SE STORIE UIT `N ERA VAN OORLOG EN VREDE deur JANNIE GELDENHUYS
Secondhand
R370.00
Boereoorlogstories - 34 verhale oor die oorlog van 1899 - 1902
Secondhand
R165.00
Die wat wen - Generaal se storie uit oorlog en vrede - Jannie Geldenhuys
Secondhand
R230.00
Tannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood - Deon Lamprecht
Sold

Tannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood - Deon Lamprecht

New 11 were available
R185.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
286482
Bob Shop ID
173595782

This is a gripping true story about war and its devastating effect on an ordinary family. The Van der Westhuizens from Tsumeb in Southwest Africa lived in the so-called Triangle of Death, the area through which Swapo insurgents entered the country during the Border War. A multi-layered story that shows there are no winners in war.
 ******************
Sy was ’n rots, ’n legende in die Bosoorlog van die 1980’s. ’n Forse boervrou wat kon toor met ’n militêre radio, daar waar sy met oorfone op tussen die potte en panne in haar plaaskombuis gesit het met ’n wêreld van brullende dieselenjins, stof, geweerskote en landmyne in haar ore.
So was dit ook dié wintersoggend van 15 April 1982, toe ’n dringende “Kontak! kontak!” oor die sender kom. Tannie Pompie van der Westhuizen was soos gewoonlik op haar pos by haar kombuistafel, sigaret tussen die vingers, skoondogter aan’t wasgoed ophang buite. Hul plaas, Koedoesvlei, was so 80 km buite Tsumeb. Haar man, Daantjie, en skoonseun, Hendrik, is die oggend vroeg al met die Boesman-spoorsnyers weg nadat die nuus deurgegee is van ’n Swapo-infiltrasie.
Maar dié dag sou Pompie saam met die lys gesneuweldes ook twee bekende name hoor  . . . sorgvuldig ook hul naam, rang en eenheid deurgee. Sy het egter op haar pos gebly en eers die oorfone afgehaal toe die helikopter met die kapelaan aan boord buite die opstal land, en haar dogter ineenstort toe sy die nuus hoor.   
Die storie van tannie Pompie van der Westhuizen is nou ’n boek, en beloof om een van dié hoogtepunte by aanstaande jaar se US Woordfees te wees. 
Die vonk vir die Huisgenoot-joernalis Deon Lamprecht se Tannie Pompie se oorlog in die Driekhoek van die Dood was toe Lamprecht in 2010 nog by Rapport was.   
“Ek is deur ’n veteraanbeweging van die weermag genooi om verslag te doen oor ’n helingsreis na al die ou slagvelde: Tsumeb, Cuito Cuanavale, Cassinga  . . . Dis eers toe ek die details sien dat ek besef het dis my ou eenheid, 61 Gemeganiseerde Bataljon (oftewel 61 Meg).   
“Die reis het my oë oopgemaak vir baie dinge waarvan ek as bloedjong geïsoleerde troepie uit die States nie bewus was nie. Een daarvan was die ervarings van die gewone burgerlikes en boere wat vasgevang was in ’n oorlog wat nie hul keuse was nie, en wat daar agtergebly het nadat Suid-Afrika hom aan die land onttrek het.   
“Ons Suid-Afrikaners het huis toe gekom. Die plek waar hulle geveg het, wás hul huis. Een naam het al hoe meer opgeklink, dié van tannie Pompie, die radioseiner van Koedoesvlei.
“My storie wil ’n kykie gee na een aspek van ’n oorlog wat baie kante en uiteenlopende rolspelers gehad het, elkeen met hul eie ervarings en belewenisse en opofferings en uitkomste.
“Pompie is die fokus, en die ander karakters – van haar twee dogters, Olivia en Riana, tot 61 Meg se destydse bevelvoerder, kommandant Roland de Vries – is almal stemme wat help om haar storie te vertel, want hulle was ook deel daarvan.”
  
Softcover, 256 pages


 
 
 

 

 

Recently viewed

See more
Tuscany Enzo – Top Zip Gusset Crossbody, Brown
New
R2,350.00
PINGOUIN # 1240 - GENTS STRIPED PULLOVER WITH CREW OR V NECK TO FIT SIZE 87-112 CM
Secondhand
R10.00
REDRAGON GRIFFIN 7200DPI Gaming Mouse - Black
New
R378.06
67% OFF
1pc Ivory White For Samsung Galaxy A53 5G Phone Cases
New
R171.00 R514.00