| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


2015. Sagteband. 224 bladsye. Baie goeie toestand. Boekhandelaar stempel voor-in. Minder as 1kg.
Die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sg. Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog betrek is.