Tannie Pompie se oorlog: In die driehoek van die dood - Deon Lamprecht
New
1 was available
R115.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tannie Pompie se oorlog: In die driehoek van die dood - Deon Lamprecht - Tafelberg - Sagteband.
Die Bosoorlog in die destydse Suidwes-Afrika en Angola is ’n metaalskerf wat diep in die vlees van jou onthou vassteek.”
Só het Deon Lamprecht onlangs in ’n rubriek vir Netwerk24 geskryf oor sy persoonlike herinneringe van die Grensoorlog wat vanaf 1966 tot 1989 in Namibië en Angola plaasgevind het – die reuke, kleure, teksture en die geluide wat hy steeds kan oproep.