Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2015. Eerste uitgawe. Sagteband, 224 bladsye. Baie goeie toestand.
Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde 'Driehoek van die Dood' in Suidwes, en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. 'n Spannende en diep menslike storie wat wys daar is geen wenners in 'n oorlog nie.